Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

  • 51

Fotobron: www.friendshipcircle.org

Leerders in graad 4: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Wiskunde-eksamenvraestel (graad 4) in PDF 
Wiskunde-memorandum (graad 4) in PDF

  • 51

Kommentaar

  • Dankie vir die wonderlike toets - het onmiddellik gesien waar die uitvalle is vir môre se eksamen 🙂

  • Ek is op soek na moontlike eksamenvrae vir septembereksamen my kind is in gr4 en sukkel in wiskunde en afrikaans

  • Het julle enige AFRIKAANSE toetse?
    my dogtertjie skryf volgende week Afrikaans.. Ek wil net graag haar help met vraestel / 2 asb

    • Hallo Lucy-Anne, die vraestelle is in PDF-formaat beskikbaar en kan uitgedruk word. Erkenning aan die opsteller van die vraestel en aan LitNet word verlang om kopieregkwessies aan te spreek. Oefen gerus tuis met behulp van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie Middag
    Ek is dringend opsoek na Graad 9 Afrikaans , Engels en Wiskunde Vraestelle en dalk met antwoorde by vir my seun hy het baie swak gedoen in sy eerste kwartaal en Tweede Kwartaal

  • Hallo. help asb met wiskunde vraestelle in geld/munt-stukke. waar sente na rand "convert" word en vice versa asb.

  • As enkelmamma en werkloos, is ek dankbaar dat ek op die hulp afgekom. Dit is fantasties en sal ons kindertjies baie help, baie baie dankie. Dankie dat jul dit vir ons ouers moontlik maak om ons kinders vir eksamen te kan voorberei met vraestelle ens.

    • Ons is baie bly dat LitNet se vraestelle jou en jou kinders met die voorbereiding help! Voorspoed met die studies. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top