Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

  • 19

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video’s te ontvang!

  • 19

Kommentaar

  • Marie Grobbelaar

    woekerbreintjies@gmail.com
    EK IS N REMEDIERENDE ONDERWYSERES WAT KINDERS GEHELP HET MET EKSTRA KLASSE GEDURENDE DIE KWARTAAL , VOOR GRENDELTYD.NOU PROBEER EK HULLE MAAR NET BLOOTSTEL AAN GRATIS PROGRAMM WT HUL KAN HELP EN ONDERSTEUN BY DIE HUIS.

  • Eugene Sharon Martin

    Ek wil graag 'n lid word. Is hier enige koste aan verbonde.
    Groete
    Eugene Sharon Martin

  • Christine Pretorius

    Goeiedag, ek is op soek na vraestelle 2019 of 2018 vir kwartaal 4: natuurwetenskap, sosiale wetenskap, wiskunde, Engels, Afrikaans en lewensvaardigheid
    Vir Graad 4 asseblief.

    • Goeiedag! LitNet se skolehulpmiddels is gratis. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top