
Foto: Pixabay.com
Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om in te kleur en te verf. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.
Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai
Klik hier om die memo in PDF-formaat af te laai
Lees ook:
Kommentaar
Hi da ek wil graag weet of dit moontlik is om vir my graad 2 wiskunde se vrae en antwoorde vir die laaste kwartaal kan stuur. 🙏en baie 🤗
Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons help waar ons kan, en ek stel voor jy kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie vir die oulike samestelling van die werkies.
Hello, het u nie dalk Graad 2 Engels Tweede Taal-vraestelle nie, asb?
Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Die meeste van ons vraestelle is in Afrikaans. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie vir die vraestelle en memorandums.
Wil verbeter op my werk.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het beslis hulp vir jou as jy wil verbeter. Oefen gerus en werk voorbeeldsomme uit wat op LitNet gelaai is. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie vir die vraestelle en memorandums.