Klanke van Liefde
Harte van Glas
Dis hoe dit was
Dis gebreek
Van verneuk
Vir altyd
KOOR
Wie sal my hart kan heelmaak
van die seer maak
Want glas kan nie plak,
my hart is nog swak
Wie sal my hart kan heel maak
In my lewensbaan
Het ek gehad
Van liefde tot haat
Voel of ek wil wegvaar
Ver oor die see
Die ervaring is waar
My hart is gebreek
Deur 'n verneuk
KOOR
Glas bly gekraak
Al neem ek wraak
Sonder 'n maat bly my hart naak
'n Maat wat my kan optel
My weer vertel
Van die mooi in die lewe
Dis waarvoor ek strewe
KOOR
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.