Wie begrawe ongelowige?

  • 0

Wie gaan jou begrawe as jy nie aan ’n kerk behoort nie? Dis ’n geykte ou vraag met simpel antwoord. Natuurlik die begrafnisondernemer. In Karoo grou man gat, bou dit uit en dan kan hul net sinkplaat afhaal en jou ingooi. Geen stres. Of as man ongelowig is, mag jy nie gate toe in ’n houtkas nie? Vlak van redenasie darem.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top