"Wat nou van begeertes" by Kelly Bruinders

  • 0

Wat nou van begeertes

Is ek jou donker dae ...
Dink hoe mag ek net vra
Weet ek nie meer nie
Mag ek iets dan sê
Iets uit my hart, uitgespreek
Voor jou ...

Koor

Dus nie meer nie
Dit was ek en jy
Verewig tydig, wat het oorgebly
Niks te rede ... wat sê jy nou vir my ...
Dus nie meer nie
Dus nie ons wat, oorgebly
Donderstorms rol in soos waterstrome …

Vers 2

Spoel my emosies weg, wil niks meer weet nie
Verdrink verdriet in my vergeetsfonteintjie
Is dit al wat oor gebly het
Stilte heers in my
Wat van begeerte, niks het oorgebly!

Koor x2

En ek reis nog, alles wat jy gaan mis ...

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top