"Wat ek vir jou wil wees" deur Cároli van Rensburg

  • 0

Wat ek vir jou wil wees

Vers

Ek kyk na jou en knyp nogsteeds myself
Elke glimlag van jou
Met jou hart op jou mou
Laat my elke keer van voor af smelt

Vers

Ek hoop dat ek jou nooit teleur sal stel
Want ek’s die enigste een
Op wie jy wil steun
En jy my vertrou met jou hele hart

Pre koor

....dat dit wat jy soek, jy in my kon kry
Weet jy hoeveel beteken dit vir my?

Koor

Dit is wat ek vir jou wil wees
My alles vir jou wil gee
Want daar’s niks in hierdie wêreld, wat jou sal kan keer
Om vir my te gee wat ek begeer.
En wat ek begeer – is jy!

Vers

Kan nie wag om ’it saam met jou te deel
Elke dag se gelag
En die wêreld wat wag
En ons hand-aan-hand die lewe aanpak
 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top