Vader, Millennium Drie Mens vra, mooi,
namens Self, namens mede-Skepsel,
namens mede-Mens, Homo Sapiens,
lat Mens tog s’l verstaan, wat aangaan,
hoe lyk groter geheel, hoe pak Mens stryd,
aan, as Mens noggie oor wil b’skik, t’v’staan
Jacobus Faasen

