Abel Pienaar se "Vryheid van Spraak"-reeks het my laat dink aan watter rolmodel die NP vir die ANC is!!
Van teoloog-politikus dr DF Malan se senaatsvergroting tot PW se krieketkeuse-inmenging! Dankie tog vir ’n moedige wegbreek van FW en kie, al het dit gelei na die ANC-fiasko!!
Die hoop bly nou invloed kry vir die regulerende rol van die konstitusionele hof. ’n Verenigde opposisie van kommunis tot Christen kan dalk die deurslag gee!!
Jan Maarschalk

