Steyntjie, wie worrie?
Wat de hel, wie of wat vir Joan Jett wag by haar huis, is nie my saak nie. Ek dink in elk geval dis ’n halfgebakte geykte argument. Wie wag vir ’mev steyn’ by Mall of om die hoek op pad werktoe? Geen man het ’n vrou as eiendom, hul is soos ’n kat. SA mans kry juis sambok vir ’gesinsgeweld’ as hul vrou wil ’besit’ deur oor te kontroleer of besitlik te wees. As jou vrou rondkyk, help dit nie om ander man of haar te moer nie, dis haar karakter. Kan jy ’n kat op lyn sit soos ’n hond met ’n ketting?
Hans Richardt

