Vrou uit 70's wat my laat spring

  • 0

Joan Jet kan ’n kitaar speel, soos Suzie Qautro. Op 52 lyk sy nog goed ook, seker sy kan 50 situps doen en dan ’n man? Sy is daai brunet wat kan sing, kitaar speel, Texan Plain rook, Ströh Rum drink en op haar eie Harley huis toe ry na die tyd? Wat is die SA-vroue se ewige gewroeg oor alles?

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top