"Vorentoe" deur Jerome Rex

  • 0

Vorentoe

Koor:

My mind is opgemaak en ek gaan vorentoe
En jy kan my foute op die see se bodem soek
En ek kan sukses met elke nuwe poging proe
Want my mind is opgemaak en ek gaan vorentoe

Vers:

(Ek het besluit)
Ek het besluit om nou ’n lyn te trek, onder my gister en dit daar te laat
(Ek het besluit)
Om al daai dinge te vergeet en met, my nuwe lewe te begin vandag
(Ek strek my uit)
Om die man te wees wat Jy kan sien, as jy kyk na my potensiaal
(Ek strek my uit)
Na die heerlikheid wat anderkant, agter die doellyn vir my wag, man
Ek gaan vorentoe!

Koor:

My mind is opgemaak en ek gaan vorentoe
En jy kan my foute op die see se bodem soek
En ek kan sukses met elke nuwe poging proe
Want my mind is opgemaak en ek gaan vorentoe

Brug:

Wie kan my terughou daardie los verlede
Was als verruil vir hierdie nuwe hede
Dat ek van nou af vir die lig kan strewe
Ek gaan (ek gaan), ek gaan vorentoe!

Koor:

My mind is opgemaak en ek gaan vorentoe
En jy kan my foute op die see se bodem soek
En ek kan sukses met elke nuwe poging proe
Want my mind is opgemaak en ek gaan vorentoe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

Top