Hallo Agnus
Elke woord, punt en komma op sy plek!
Maar, ek sal nederig byvoeg dat vele van die mites in midrash opgeteken staan. EN, dat teologie die fondament daarvan is. EN, dat die grootste mite op aarde; die mite van GOD se menswording in Jesus Christus, net deur GOD self in ’n ieder se hart ’n werklikheid gemaak kan word.
Nietemin, jy't dit puik gestel.
Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese groete,
Cornelius Henn

