Voerkrale vs rioolplase kweekhuisgasse?

  • 0

Kyk, kak redenasie op RSG. Vleislose Maandag? Hoe de moer onderskei “navorsers” metaangas van voerkraal van kakplaas langsaan? Sal al die “ekovriendelikes” ook ophou skuit en so uitlaatgasse van miljoene rioolplase van 700 biljoen mense verminder? Ek dink dat mense oploop sit met vals inligting vir persoonlike wins as “aktivis”, veral as blaarslaai mense meer metaan laat skuit en dier en mens beide 70% metaan uitasem. Gas is gas, meer in kompos as in bullshit.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top