Ek sien jy sê SA " ... is reeds in die Top 3 lande ter wêreld, en fluks op pad boontoe ..." Top drie ten opsigte waarvan? Korrupsie? Misdaad? Verval? Menseregteskendings?
Julle gespuis en julle maatjies het die paaie en strate opgefok, hospitale opgefok, Hillbrow opgefok, volksgesondheid opgefok, munisipale dienste opgefok, die boerderybedryf opgefok, landbougrond opgefok, Sunnyside opgefok, polisiedienste opgefok, Departement Openbare Werke opgefok, skole opgefok, universiteite opgefok, kolleges opgefok, ambagskole opgefok, onderwys opgefok, al die kommissies en rade opgefok, Johannesburg se middestad opgefok, Senekal opgefok, Clocolan opgefok, Nylstroom opgefok, Pretoria-middestad opgefok, Sunnyside opgefok, die simfonie-orkes opgefok, Joubertpark opgefok, Fonteinedal opgefok, Warmbad opgefok, Johannesburg- en Pretoriastasie opgefok, Bloemfontein opgefok, windowshopping opgefok en dis maar net onder andere.
Bogenoemde is verlede tyd maar dit gaan steeds voort soos jy hier lees. Soos ek hier skryf is daar ’n storie oor die radio van ’n ou wat nie meer kan boer nie want die aanliggende dorp se riool het al sy weilande besmet; die toiletpapier (tweedehands) en rou riool waai en dryf die wêreld vol. Dis nou nog net rioolwerk wat faal, dan is daar nog die besettings en plakkery waar riool direk deponeer word op die opvanggebied met liederlike gevolge. Soos jy sê, die NSA is in volle swang; opfok is julle forté.
Nog is dit het einde niet; soos Afrika aalmoese nodig het om te oorleef begin jou ander maatjies (geles) nou inklim maar soos almal weet is dit om die halsbandjie en nie die hondjie nie. Binne ’n oogwenk gaan alles weg wees – renosters, leeus, seeperdjies, koper, haaie, olifante, apies, skerpioene, chroom, ystererts, steenkool, spinnekoppe alles. Julle eet mos four king als wat voorkom.
As dit aan die orde van die dag is in ’n land wat jy as onder die top 3 tel wil ek nie weet hoe gaan dit in plekke wat vierde en verder is nie. Maar dankie dat jy, indirek, ons weer eens op die ongebreidelde verval gewys het.
Jan Rap

