Vir Oom Koos Voorkamer

  • 0

Liewe Oompie

Ek sekondeer ... dit is meestal die ego en nie die intellek wat die gesprekke voer en dit geld nie net vir KdeK nie!

Welkom by die land van eindelose kring-gesprekke. Klink dit nie ook na laerskool se "is...issie" nie?

Groete

Ellie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top