Vir Kobus

  • 0

Kobus

Dis weer sulke tyd. Ek weet jy hou nie daarvan nie, maar jy weet dat dit nodig is.

Binne die volgende week of twee gaan ek weer ’n skrywe van jou oopmaak en evalueer. As jy mooi onthou:
die vorige evaluasie was glad nie sleg nie.

Toe jong, probeer jou bes hoor.

Sterkte

Groete

Stefan

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top