Geskryf vir: Straatligkinders
Vir jou
Sal ek wêrelde oorwin
Sal ek die weg vind
Na Eldorado
Na my Jerusalem
Maar ek bly steeds ? mens
Kwesbaar in my wese
Verwondbaar
In my strewe
Onskuldig soos n kind (x2)
Ek wonder, ek wonder
Of jy verstaan
Die heelal se wonders
Sal ek gaan haal
Vir jou
Sal ek wêrelde oorwin
Onskuldig soos ? kind (x3)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

