Vir Hans oor aapsterte en engele met vlerke

  • 0

Beste Hans

Gewerweldes het vier ledemate wat evolueer in óf twee arms en twee bene, óf vier pote, óf twee vlerke en twee pote. Waar engele vandaan kom, is moeilik om te sê, miskien van rysmiere af, want hulle het twee vlerke by hulle twee arms en twee bene. Ek weet nie van kak nie, maar hulle sê engelpiepie smaak so lekker. Die stert se gene is net afgeskakel, dit het nie verdwyn nie – wag net dat die mens dit weer vir aapstreke nodig kry, dan peul hy uit.

Groete

Angus

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top