More kry Linden doodstraf in Beijing. Jy is besig met globale verbale diarree oor Sjina teen EU, waar internasionale reg geld. Jy het geen idee van menseregte en is soos ’n drom vol ou olie, moeilik om van ontslae te raak en goed vir niks nie.
Hans Richardt

