"Vir die laav" deur Jerome Rex

  • 0

Vir die laav

Sy is ’n lady
Hip hop is ’n lady
Sy is ’n lady
Hip hop is ’n lady

Moet dit nie glo nie
As sy haar lyfie skud net om albums te verkoop
Of as sy praat oor guns en drugs en drank om haar airplay op te stoot
Moet dit nie glo nie
As sy dinge se wat sy dink mense wil hoor
Sy sal haar nooit laat verlei
Dis net ’n girl wat lyk soos sy

Moet dit nie glo nie
As sy haar verbeel en soos ’n gangster praat
Moet dit nie glo nie
As die jewels en ice haar ware liefde raak
Moet dit nie glo nie
Want die hip hop wat ek ken is uitgeslaap
Sy sal haar nooit laat verlei
Dis net ’n girl wat lyk soos sy

Want sy’s ’n lady
Hip hop is ’n lady
Sy’s is ’n lady
Hip hop is ’n lady

As die nie liefde is nie dan, sê my wat is dit
As die nie liefde is nie sê my wat is dit

Sy’s is ’n lady
Hip hop is ’n lady
Sy’s is ’n lady
Hip hop is ’n lady

Al my Kuila Komando’s
Doen dit vir die laav, doen dit vir die laav, doen dit vir die laav
Al die Paarl se manne
Doen dit vir die laav, doen dit vir die laav, doen dit vir die laav
Al my Worcester-diere,
Doen dit vir die laav, doen dit vir die laav, doen dit vir die laav
Al my Weskusmanne

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top