Vir Cornelius Henn oor die vioolman op die dak.

  • 0

Hallo Cornelius

Jy vra “Dink jy die Afrikanerdom sal ooit besef hoe dodelik hul Christelike Nasionale verskoning aan die mense van Mzansi was?”

Ek wonder. Die gevolg was vernietigend vir die hele bevolking en jou wrintiewaar, daar gaan die Hervormde Kerk en gooi nóg vet op die vuur.

My gunstelingversie, van die vioolman gepraat, is

Lord who made the Lion and the Lamb,
You decreed I should be what I am.
Would it spoil some vast eternal plan
if I were a wealthy man?

Terloops, jy bedoel seker met Mzansi Suid-Afrika. Is dit ’n Nguniwoord en indien wel, hoe voel die Sothogroep en die Khoi-San-groep daaroor? Is dit nie onregverdig nie?

Groetnis

Jan Rap

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top