Vinnige antwoordjie vir Francois

  • 0

Antwoord:

Ja daar is moord en misdaad in elke land, maar indien daar van hierdie gruwelikhede in VSA, VK, Oz en Wes-Europa plaasvind, dan op so ’n klein skaal dat dit bykans geïgnoreer kan word. As jy nie saamstem nie, moet jy maar vertel van voorvalle van muti-moorde, babas in asblikke, halssnoermoorde, ens in daardie lande.

Ja, wit mense, om erg te veralgemeen, het myns insiens wel ’n geneigdheid om rassisties te wees, maar as jy dit stel as jou belangrikste maatstaf vir beskawing, is jy nie ernstig nie. Dat die wit ras, oor die geskiedenis heen, dalk rede het om te voel dat die swart ras in baie opsigte nie heeltemal, sal ek maar sê, presteer nie, kan in elk geval nie juis betwis word nie.

Dirk D

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top