Video: Karin Brynard gesels met Irna van Zyl oor Tuisland

  • 1

Karin Brynard se jongste boek, Tuisland, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Irna van Zyl het met haar gesels.

_MG_4612

Karin Brynard

Karin se man, Rien van Gils

Karin Brynard en Irna van Zyl

  • 1

Kommentaar

  • Alta Engelbrecht

    Ons het die afgelope maand vir die eerste maal die Kalahari en Namibië besoek. Ons is in die omgewing van Askham, Mier en natuurlik Namibië (vir die eerste keer) en ons lees Tuisland. Ek lees; my man bestuur en luister. Ons herken wat ons lees. Die enkele petrolpomp op Askham, waar as jy klaar ingegooi het, jy hoor dat hulle net kontant vat. Die Kalahari Lodge, waar ons self gebly het, word so presies beskryf, soos ons dit beleef het dat ons dink dat selfs dieselfde kelners nog daar werk! Die Kalahari-truffles, die skaapstertjies - alles word deel van ons belewenis soos ons ry. Wat 'n belewenis om so te reis. Dankie vir die saamreis, Karin.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top