Verskoon my meneer
Neem my besluite sonder om te vra
Verander my drome sonder dat dit jou pla
Leer my dissipline deur op my te skree
Ek is nie meer ’n kind nie. Mag ek my opinies gee?
KOOR
Verskoon my, Meneer... ek weet nie wat’s die punt nie
Verskoon my, Meneer... ek is nie meer ’n kind nie
Ek jaag doodgewone drome
My uniekheid versmoor deur al jou klone
Gee my net ’n rede om op te staan!
Verskoon my, Meneer, gee my net ’n kans om te verduidelik
Kan jy net ... jou opvoeding druk
![]() |



