Verskillende tipe demokrasieë

  • 0

. "Ineptokrasie" is term wat net nie goed met regte impak vertaal in Afrikaans nie. Kleptokrasie verwys na "staatskaping"! Oglokrasie verwys na die onopgevoede kiesers wat met gewelddadige veldtogte, kleptokrate instem en "ineptokrasie" verwys na die parlement in Kaapstad. 

Dan is hier mense wat emosionele plakkery doen oor stem in verkiesing vir politieke partye op pad na afgrond? 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top