![]() |
![]() |
| Theo Kemp van Woordfees-faam | Madri Victor, LitNet se PoësieNet-redakteur en Webvoet |
| Philip de Vos se boek Milieu is by die Versindaba bekendgestel en boekliefhebbers kon dit eenvoudig nie neersit nie. 'n Seleksie van Philip se swart-en-wit foto's van bekendes is hierin opgeneem - Philip vertel Tretchikoff het geweier om in swart-en-wit afgeneem te word ... wel, hy's nie in die boek nie. | |



