Verlief op jou
Jy’s my rugbytoks, my TV-boks
Want sonder jou sou ek die liefde verbrou
Soos airtime, vir my gaan als vinnig verby
Jy’s my turkish delight, die matches wat my fire light
Pre-refrein
Ek’s crazy oor jou, dit laat my vou
Want ek’s ’n average ou
Verlief op jou
Refrein
Jy maak my lam, jy maak my skaam
Jy maak my innerlik verlam
Jy laat my lag, jy maak my sag
Ek sal vir jou vir altyd wag
Jy’s my rooibostee en my vitamien C
Selfs my hoendersop, as ek voel soos ’n mop
Ek wil nog vir jou sê hoeveel ek jou wil hê
Want ek sit nou nog in die reën en my hart voel so alleen
Pre-refrein
Ek’s crazy oor jou, dit laat my vou
Want ek’s ’n average ou
Verlief op jou
Refrein
Jy maak my lam, jy maak my skaam
Jy maak my innerlik verlam
Jy laat my lag, jy maak my sag
Ek sal vir jou vir altyd wag
![]() |



