vergifniswaardig

  • 0

Vader, Vergeef, as U Blief, Millennium Drie Mens,
Kyk, Abba, waar kom Mens vandaan, o eina, eisj,
soos ‘n banneling, uitgeskop, yt Skepper-Paradys,
oorlogsugtig, Hemel, Homo, watte donner’s fout,
hoekom, laat Gewete-Herwinning Sapiens so koud,
nie meer eg Spiritueel, met U Spiritualiteit vertroud,
maak struktuurgeweld Millennium Drie Mens benoud,
raak Homo Sapiens Sapiens progressief kop-af, kens

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top