Dink aan wat jy sê, want woorde maak mos seer
Is dit wat jy wil hê, my lief
Dink aan wat jy doen , want jou dade skree hard uit
Jy het my vergeet
Jy het my hart neergegooi en nooit weer opgetel
Jy het my 'n storie vertel maar al wat jy sê.
Vergeet van my x 4
Neergegooi en plat getrap, want jy het my vergeet
Als wat jy gesê het, was net leuens
So al wat jy kan sê is
Vergeet van my x4
Moet nie te groot glimlag nie lief , mense gaan dink daar's fout met jou

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

