Vergeet van die leuens
Dit is wat ons doen as ons mekaar in die aande soen het ons dit nie dalk oordoen. Jou ou het ’n nuwe naam sy foto is dalk in ons ou fotoraam
*koor*
Dit is as jy langs my lê en die woorde wat jy sê. Ek’s die enigste een wat jy wil hê. Verewig en altyd oor en oor het ek dit gehoor dit het al geklink soos ’n graadsewekoor dis jammer ek’t jou so verloor.
Wie’t jou so seergemaak? Wie’t jou so gebreek dat jy so ver sal gaan net om op my te verneuk? Ek’t jou al hoeveel keer gsmeek nie weer nie asseblief nie weer keer op keer nie!
*koor*
Dit is as jy langs my lê en die woorde wat jy sê. Ek’s die enigste een wat jy wil hê. Verewig en altyd oor en oor het ek dit gehoor dit het al geklink soos ’n graadsewekoor dis jammer ek’t jou so verloor.
Kan jy dit dan nie sien jy’s die een wat my nie verdien maar dis ek wat nog steeds by jou bly dalk net vir daai bietjie bietjie vry of daai woorde wat sê jy’s nog lief vir my
*koor*
Dit is as jy langs my lê en die woorde wat jy sê. Ek’s die enigste een wat jy wil hê. Verewig en altyd oor en oor het ek dit gehoor dit het al geklink soos ’n graadsewekoor dis jammer ek’t jou so verloor.
Ek wil hierdie koor nie meer hoor ek wil dit nie meer in my kop stoor ek weet jy kry dit nog steeds reg om met my hart te toor.

![]() |