“Vals kitaar” deur Machtilt de Beer

  • 0

Vals kitaar

Koor

Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.
Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.

Verdraaide waarhede en
verdraaide leuens, elf
jaar, elf jaar met jou
vals kitaar, elke dag met
jou hoed in jou hand
jou vals kitaar met die
gebreekte snaar.

Koor

Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.
Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.

Vals note en vals akkoorde,
leë beloftes en mooi woorde,
jy sing in die strate en op
elke straathoek,soms is
daar ’n geldjie in jou hoed.
Sal jy vir my sing
asseblief my liefling.

Koor

Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.
Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.

Na elf lange jaar verlang
ek steeds na die vals kitaar,
jy ken die mense en die strate,
‘k wens vir jou ’n goeie dag
op die straathoek en ’n
ietsie in jou hoed.

Koor

Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.
Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top