DSTV? Ek onthou so iets. Lui beslis ’n klokkie. As ek reg onthou het oupagrootjie-hulle nog DSTV-tegnogie gebruik om die ledige uurtjies tydens die Groot Trek te vul. So TV-masjien was amper so groot soos ’n wakis, maar hulle kon darem op hoogte bly van die rugby en die weervoorspelling op daai manier.
Kommentaar