Uiteindelik ...

  • 0

... is daar sterk aanduidings dat Pretoria se naam gaan verander. En straatname ook.

Die groep wat ’n week of twee gelede groot makietie by die Voortrekkermonument oor die saak gehou het sal leer. Solidariteit, AfriForum en hul geesgenote sal en gaan niks bereik nie. Nie met daai verwronge, arrogante houding.

Yuri

Brief versag. – Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top