Twee paradigmas

  • 0

Twee paradigmas is ter sprake by my en Perdebytjie se beskouings:

Perdebytjie se materialisme met moontlike religieuse momente (agv wat uitsterf by dood).

Myne, alle mense deel van ’n ewige wesenseenheid met God!!

Jan Maarschalk

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top