"Te laat" deur Kobus Venter

  • 0

Kom kom ry vir Jesus
Jy sal nie spyt wees
Want saam jou
Ry die Heilige Gees
As jy te vinnig ry
Klim Jesus af
As jy nog vinniger ry
Klim die duiwel af
En sê vir jou, jy is laf
Ry maar alleen, saam
Jou val ek my nie kaf
Dis tyd om te lewe
Jou broek sal nie bewe
Die pasasier in jou
Is die ewige lewe

Jesus is mal oor jou
Sal jou in beskerming toevou
Kom gee jou hart vir hom
Wees eerder slim as dom

Ry, ry versigtig
Ongelukke is blitsig
Moenie te hard
Wees op die oor
Luister as jy daai
Stemmetjie hoor

Jou lewe is op twee wiele
Sonder Jesus
Het jy nie brieke
Brieke beteken baie
Dis jou lewe op die paaie

REFREIN:
Hey my ou, draai daai oor
Jy wil mos nie hoor
Spyt kom te laat
Jy mag nie haat
Die stemmetjie
In jou het gepraat
Jy het agtergelaat
Om te luister na raad
Vir wie is jy nou kwaad?
Net vir jou self
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top