“Swart” vs “wit” in SA?

  • 0

Die apartheidstryd was teen wetlike definisies van “swart” vs “wit” en baie veldtogte was hieroor gevoer, wetlike definisies gegrond op velkleur. Sedert 1994 is die tradisie net voortgesit in “demokratiese wetgewing”. Ek kan net glimlag oor “regstelaksie” op grond van velkleur in handves van fundamentele regte? Nou ja, dis die “legacy” van “demokrasie” in SA. Diskriminasie is inherent in SA.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top