Suidwester, jy is op ’n pelgrimstog?

  • 0

Ja, ek was in 2000 in Israeli defence force, IDF. Ek het in Bersheba gebly en gery op die Saterdae. Naweke is net van Vrydagmiddag tot Sondagmiddag 12h00. ’n Gauteng verkeer in landjie so groot soos Gauteng. In Ottoman Jerusalem, was Romeinse paaie so 2 verdiepings onder die Via de la Rosa, waarvan daar 2 is. 1 Grieks ortodoks en 1 Rooms Katoliek. Sien, Ottoman Jerusalem is op ruïnes van antieke stad gebou, na Alia Capotalina langsaan gebou was. So, manne kry “jesus of jerusalem sindroom” op n 419-scam. Jy mag nie egbreek of begeer nie, maar “heilige gees” het met Josef se vrou, Maria, dit gedoen? Ewige wetsongehoorsame “heilige gees”? Wat sy eie 3de deel van sy persoonlikheid maak, van Vader, Seun en heilige gees? Jy moet weet dat die Romeinse geloof die Rooms Katolieke kerk op die rug van Judaïsme geword het. Daar is meer “satanistiese” gebruike in Vatikaan, as onder ons ongelowiges. Bv kopbene van “heiliges” in glaskaste? Die Roomse wit tempel en senaat is nou Vatikaanstaat, ewige Romeinse staat? Ry en kyk en lag. Onthou Judea was Romeins beheerd, Galilea was Grieks-Siriese staat, Herodes. Die Romeinse misdaad, crimen laesae maestatis, het bestaan in Judea met doodstraf. Dus, as jy van Namibië kom kak maak in SA, dan was jy gekruisig, omdat jy die keiserlike gesag in gevaar gestel, deur in openbaar te sê jy is koning. Dan, gaan na NG-kerk basaar en moer die koekverkopers in kerksaal anneks aan kerk met ’n sweep, gooi hul tafels om en gooi geld uit vir omstanders. Moderne misdade – gewone roof, aanranding met opset om ernstig te beseer, betreding, openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging. Voeg by crimen laesae maestatis en jy het ’n aartsgeweldenaar/ misdadiger, g’n vlekkelose lam na slagting. Daar is hordes “feitlike” probleme en daarom sê hul jy moet breindood net glo. Dis ’n geloof van manipulasie en crimen injuria. Ek was g’n in sonde ontvang en gebore nie, want as 10de kind, het my ma en pa geglo hul voer hul skeppingsopdrag uit, van vermeerder en vervuil die aarde. Sterkte met jou reis na onskuld uit onsin.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top