Suidwester en verjaarsdag?

  • 0

As jy die Egiptiese Koptiese “Kersfees” in Maart êrens nagaan, is jy nader aan waarheid. Baie dinge maak meer sin in Midde-Ooste klimaatsone. Jy kan nie net in SA sit en “glo” nie, dis nie vir almal vir alle tye. Dit was tyd en kultuurgebonde en in konteks van die sosio-politiek van tyd geskryf. As jy dit buite konteks net “glo” is dit nuwe godsdiens. Heilige gees is “voorvadergees” uit inheemse gelowe.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top