Geskryf vir: Straatligkinders
Vers 1:
Dis moeilik om te verstaan as almal jou nog haat vir wie jy was en nie meer wil wees nie
Dit maak my nou seer want jy kry nou seer as ek net nie die nodige aandag kan gee
Koor:
Ek dink dis tyd vir 'n nuwe ek
'n nuwe ons iets waarvan jy net kan droom
Met die sterre onder ons met die sterre onder ons
Vers 2:
Bitter min en bitter mooi
Almal wil maar niemand praat tog mooi
Niemand sing die selfde oor en oor, want my hart volg sy eie droom
Koor:
Ek dink dis tyd vir 'n nuwe ek 'n nuwe ons
Iets waarvan jy net kan droom met die sterre onder ons met die sterre onder ons
Brug:
Ek kyk op na verskietende sterre en mense se wense wat nie waar word nie
Koor:
Ek dink dis tyd vir 'n nuwe ek 'n nuwe ons
Iets waarvan jy net kan droom met die sterre onder ons met die sterre onder ons

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

