Statistieke

  • 0

Aan Praagredaksie oor statistiek. Die ou gesegde lui mos leuens leuens en statistiek.

Ek het die storie eens gehoor en niemand moet in my teenwoordigheid oor statistiek praat nie want ek wil dan my tanne af lag.

Die juffrou vra vir die klas: “Maak vir my ’n sin met statistiek.”

“Dja djuffrou, ons huis was die naweek so vol my sussie moes op die stoep statistiek.”

Reusedwerg

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top