Standbeelde

  • 0

jou pilare rotsvas
genestel in rots

'n Bastion vir wat jy staan

oor die eeue kyk jy heen
oor 'n land se prag aaneen

jy vertel vir ons
van eeue terug

se pyn en ly
om jou op te rig

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top