Ek dink diè wat geboikot het toe, moet nou die toeskouer hekgelde betaal vir “heropbou” van sport in SA. As jy ’n gif maak, het jy sekerlik die teengif-resep ook? Tyd vir ’n paar kopskuiwe by die “apartheid strydosse” wat chronies nou verbale diarree op TV kry as “helde van bevryding”? Sekerlik stop jou stryd nie na bevryding nie en hoef die “wittes” nie nou te help nie, synde hul rassiste was? Nou moet daar aanmekaar “gesoen” word, as dit by diè werk deel kom? Waar is jul “strydosse” se werketiek dan nou?
Hans Richardt

