“Spieëltjie-seun” deur Jess Engelbrecht

  • 0

Spieëltjie-seun

 

Ek was Aspoestertjie
Jy was my Prins van Parys
Rondom die tuin het ons geloop
Die geheime is weer opgetel
Pragtig pretty meisie

Ek kyk met groot blou oë in die spieël van my hart
Die tweeling van my kleintye
Ek voel vol liefde
Ek sal net wag tot ek jou weer kan sien
Jy’s my Prins van Parys    


 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top