Soort taal, Cornelius

  • 0

Dag Cornelius

Vertel my tog net watter soort taal gebruik jy as opskrif vir jou brief aan Duitswester. Man ek hoop nie dis jou soort geradbraakte Duits nie, dit lyk half so. In dié geval raak ek naar.

Steyn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top