Allerheilige, Opperskepper, Vader,
Mens moet weldra, straks, U nader,
nader kom, aan eise van Geregtigheid,
Waarheid, Liefde, mede-Menslikheid
uitwerp, als geassosieer m’t apartheid,
boosheid van Self-vernietig-beleid, Heer,
Laat Homo Sapiens Sapiens, Mens, Self,
post-besinning, wend tot Gewete-herwinning,
tot Visie, Missie, van Sterkstes se Oorwinning
Mens kan ma’ nettie wegkom, van Gelykheid,
van speelveld, regdeur, tot bo, by Waardigheid
Jacobus Faasen

