"Skryf hul name in ? wolk van stof" deur Marius Smith

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Elke cliché in die boek
Word gebruik om hulle te prys
Drie helde wat wil goed doen
Geregtigheid kom weer tuis

Net ? steuring op die horizon
Word ? storm wat jou omsingel
En geraas wat klink soos donderweer
As drie helde om jou drom

REFREIN:
Elke een is toegerus
Met n sward van goed en kwaad
Hulle patroleer die horizon
En bly in die strale van die son
Dis die helde van ons tyd
Geskiedenis word weer geskryf
Hulle patrolleer die horison
Hul skryf hul name in ? wolk van stof

In elke nuwe hoofstuk
Byt nog ? rower in die stof
Drie helde wat wil goed doen
Geregtigheid kom weer tuis

Soek jy dalk die helde?
As die donker om jou toesak
Kyk op oor die horison
En vra hulle om te help

REFREIN
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top