Sjinese en dwelms/doodstraf

  • 0

Ek het vir die vrou wat ter dood veroordeel is, se familie, baie simpatie maar ek kan nie die bohaai verstaan nie.

As ek van ’n gebou gaan afspring, gaan ek ten minste ’n been breek.

As jy dwelms smokkel in Sjina gaan jy doodstraf kry.

Punt.

Wat is so moeilik om dit te verstaan? Sy het gewaag en nie gewen nie en toe moes sy betaal.

Waaroor die bohaai? Waaroor geld en tyd en wat nog al mors om haar straf te vergemaklik. Sy het geweet wat sal gebeur as sy gevang word.
Dit was haar keuse.

Stefan

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top