"Servette" deur David Lee

  • 0

Servette

Ek skryf weer op dit wat voor my lê
Ek sien die son sak oor jou
oë toe jy vir my sê dis verby
Maar ek is meer as dit
As die son sak moet jy nou self die pad vind
jy nou self die pad vind

REFREIN:
My hart is nie meer my, hart is nie meer dieselfde
kind in die waarheid van jou kop nie
My hart is nie meer, my hart is nie meer dieselfde seun
seun wat skryf op servette nie

Ek is ? hart, ? hartklop van die seer
En ek sal staar, maar sal dit werk?
Die water het die vuur geblus
in my hart, servet in my hand

REFREIN

My hart is nie meer, my hart is nie meer dieselfde seun
seun wat skryf op servette nie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top