Sabbat Sjalom (vir almal met harte)

  • 0

As ons almal net wil saam werk,
wil saam werk,
wil saam werk,
as ons almal net wil saam werk hoe gelukkig kan ons wees.

Want jou Heer is my Heer en my Heer is jou Heer,
as ons almal net wil saam werk hoe gelukkig kan ons wees ...

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese liefde,

Cornelius Henn

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top